Spring na inhoud

JW BROADCASTING

Algemene vrae​—JW Broadcasting (Roku)

Algemene vrae​—JW Broadcasting (Roku)

 

Jy soek dalk nie die regte woorde nie. Sien die hulpteks oor hoe om JW Broadcasting te installeer. ’n Ander rede kan wees dat jou toestel nie tans ondersteun word nie. JW Broadcasting word ondersteun vir Roku LT, Roku 1, Roku 2, Roku 3 en die Roku Streaming Stick.

 

Die JW Broadcasting-toepassing kan gratis afgelaai en gebruik word.

 

Roku vereis dat jy ’n geldige kredietkaart het wanneer jy ’n rekening oopmaak omdat nie al die inhoud in die Roku Channel Store gratis is nie. Jy sal slegs moet betaal as jy besluit om iets te koop. Vir meer inligting, besoek Roku se hulpblad.

 

’n Vriend wat vertroud is met Roku of JW Broadcasting, sal jou dalk kan help. Indien jou vraag verband hou met jou Roku-toestel of -rekening, besoek Roku se aanlyn hulpblad. Indien jy probleme met jou JW Broadcasting-toepassing het, tree asseblief in verbinding met ons naaste takkantoor.