Spring na inhoud

Vinnige feite – Wêreldwyd

  • 239 – Lande waar Jehovah se Getuies aanbid

  • 8 816 562 – Jehovah se Getuies

  • 7 281 212 – Gratis tuisbybelstudies wat gehou word

  • 20 461 767 – Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 118 177 – Gemeentes

 

Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Ons woon regoor die wêreld en kom uit verskillende etniese en kulturele agtergronde. Jy is dalk goed bekend met ons predikingswerk, maar ons help die mense in ons gemeenskappe ook op ander belangrike maniere.

Sien ook

BOEKE & BROSJURES

Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2023-diensjaar

Sien besonderhede oor die wêreldwye predikingswerk van Jehovah se Getuies vanaf September 2022 tot Augustus 2023.

DIE WAGTORING

Wie is Jehovah se Getuies?

Stem jy saam met enige van die gedagtes in hierdie artikel?