Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW LIBRARY

Kenmerke van JW Library

Kenmerke van JW Library

Bybelfunksies

  • Kies uit verskeie Bybelvertalings.

  • Vergelyk al die beskikbare Bybelvertalings deur op die nommer van ’n vers te tik.

  • Kyk na die verwante materiaal deur op ’n voetnootmerker of verwysingsletter te tik.

 

Navigasie

  • Vee links of regs om te blaai in die publikasie wat jy lees.

  • Plaas ’n boekmerk by enige vers of hoofstuk om weer jou plek te vind.

  • Gebruik die geskiedenislys om materiaal wat onlangs gelees is, te vind.

  • Klik op Soek om woorde of uitdrukkings te vind in die publikasie wat jy lees.

  • Sien die publikasies wat jy vir die vergadering nodig het.