Program vir die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms vir 2023

Vrydag

Vrydag se program is gebaseer op 1 Korintiërs 13:4 – “Liefde is geduldig.”

Saterdag

Saterdag se program is gebaseer op 1 Tessalonisense 5:14 – “Wees geduldig met almal.”

Sondag

Sondag se program is gebaseer op Jesaja 30:18 – “Jehovah wag geduldig om goedheid aan julle te betoon.”

Inligting vir byeenkomsgangers

Hier kan jy meer inligting oor die streekbyeenkoms kry.

Jy sal dalk ook hiervan hou

OMTRENT ONS

Woon die streekbyeenkoms by vir 2024 – ‘Maak die goeie nuus bekend!’

Ons wil jou graag uitnooi om hierdie jaar se streekbyeenkoms van drie dae wat deur Jehovah se Getuies gehou gaan word, by te woon.

BYEENKOMSTE

Jy word uitgenooi na die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2023

Ons wil jou graag uitnooi na al drie dae van hierdie jaar se streekbyeenkoms wat deur Jehovah se Getuies gehou gaan word.

BYEENKOMSTE

Lokprent vir drama: “Laat jou weg aan Jehovah oor”

Vind uit hoe nuwe uitdagings ons meer vasbeslote kan maak om op Jehovah te vertrou.