Goeie nuus wat van God kom!

Wat is die goeie nuus wat van God kom? Hoekom kan ons dit glo? Hierdie brosjure gee antwoorde op algemene Bybelvrae.

Hoe hierdie brosjure jou kan help

Dié brosjure sal jou help om uit God se Woord, die Bybel, te leer. Vind uit hoe jy jou eie Bybel kan gebruik om tekste op te soek.

LES 1

Wat is die goeie nuus?

Vind uit wat die nuus van God is, hoekom dit belangrik is dat ons weet wat dit is en wat jy moet doen.

LES 2

Wie is God?

Het God ’n naam en gee hy vir ons om?

LES 3

Kom die goeie nuus regtig van God?

Hoe kan ons seker wees dat die Bybel se boodskap waar is?

LES 4

Wie is Jesus Christus?

Vind uit hoekom Jesus gesterf het, wat die losprys is en wat Jesus nou doen.

LES 5

Wat is God se doel met die aarde?

Die Bybel verduidelik hoekom God die aarde geskep het, wanneer swaarkry tot ’n einde sal kom en wat in die toekoms met die aarde en die mense daarop sal gebeur.

LES 6

Watter hoop is daar vir die dooies?

Wat gebeur wanneer ons sterf? Sal ons ons geliefdes wat gesterf het, ooit weer sien?

LES 7

Wat is God se Koninkryk?

Wie is die Koning van God se Koninkryk en wat sal die Koninkryk doen?

LES 8

Hoekom laat God goddeloosheid en swaarkry toe?

Hoe het goddeloosheid begin, en hoekom laat God dit toe tot nou toe? Sal swaarkry ooit tot ’n einde kom?

LES 9

Hoe kan jou gesin gelukkig wees?

Jehovah, die gelukkige God, wil hê dat gesinne gelukkig moet wees. Kyk na die Bybel se praktiese raad vir mans, vroue, ouers en kinders.

LES 10

Hoe kan jy uitvind wat die ware geloof is?

Is daar net een ware godsdiens? Kyk na 5 kenmerke hoe ’n mens die ware godsdiens kan uitken.

LES 11

Hoe help Bybelbeginsels ons?

Jesus het verduidelik hoekom ons hulp nodig het om besluite te maak en watter twee Bybelbeginsels die belangrikste is.

LES 12

Hoe kan jy nader aan God kom?

Vind uit of God na alle gebede luister, hoe ons moet bid en wat ons nog kan doen om nader aan God te kom.

LES 13

Wat is die goeie nuus oor godsdiens?

Sal daar ooit ’n tyd wees wanneer almal die enigste ware God in eenheid saam sal aanbid?

LES 14

Hoekom het God ’n organisasie?

Die Bybel wys hoekom en hoe ware Christene georganiseerd is.

LES 15

Hoekom moet jy aanhou?

Hoe kan jou kennis van God en sy Woord ander help? Watter verhouding kan jy met God geniet?