Kringbyeenkomsprogram vir 2018-2019 — Met kringopsiener

Gebruik hierdie program wanneer jy ’n kringbyeenkoms van Jehovah se Getuies bywoon in die gebied waar jy woon. Die tema van die byeenkoms is: “Tree moedig op!”

Tree moedig op!

Hoekom is dit dalk vir ons moeilik om moedig op te tree, en wat kan ons help om hierdie eienskap aan te leer?

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Hierdie vrae sal beantwoord word tydens hierdie program.