Spring na inhoud

Uit ons argief

Lees oor mense en gebeure in die moderne geskiedenis van Jehovah se Getuies.

Geskiedkundige oorsig

Die goeie nuus word uitgesaai

Hoe het Jehovah se Getuies die WBBR-radiostasie gebruik om die Koninkryksboodskap te versprei?

‘Daar is nog oeswerk wat gedoen moet word’

Daar is meer as 760 000 Getuies van Jehovah wat Bybelwaarheid in Brasilië versprei. Hoe het die predikingswerk in Suid-Amerika begin?

Hoe die eerste Koninkryksaadjies in Portugal gesaai is

Watter probleme moes die vroeë Koninkryksverkondigers in Portugal oorkom?

1870 tot 1918

Openbare toesprake maak die goeie nuus in Ierland bekend

Wat het C. T. Russell oortuig dat die veld daar “gereed is om geoes te word”?

’n Honderd jaar oue bewys van geloof

Vanjaar is die 100ste herdenking van die eerste vertoning van die “Fotodrama”, wat ontwerp is om geloof in die Bybel as die Woord van God op te bou.

Die “Eurekadrama” het baie gehelp om Bybelwaarheid te vind

Hierdie verkorte weergawe van die “Fotodrama van die Skepping” kon in afgesonderde gebiede vertoon word, selfs sonder elektrisiteit.

‘My werk dra vrug tot lof van Jehovah’

Al het Bybelstudente die geskil oor Christelike neutraliteit nie ten volle verstaan gedurende die Eerste Wêreldoorlog nie, het hulle opregtheid goeie resultate gehad.

Hulle het standvastig gebly tydens ’n “uur van beproewing”

Lees hoe die begin van die Eerste Wêreldoorlog in 1914 uiteindelik die neutrale standpunt van die Bybelstudente onder die wêreld se aandag gebring het.

1919 tot 1930

“Met meer ywer en liefde in ons hart as ooit tevore”

Hoe het die Bybelstudente die raad toegepas wat hulle by die byeenkoms in 1922 ontvang het om die ‘Koning en sy koninkryk te adverteer’?

‘Dit was die beste boodskap wat tot nog toe gehoor is’

Teen 1926 het die Bybelstudente, soos Jehovah se Getuies destyds genoem is, radiostasies in vier Kanadese stede gehad.

Dagbreek in die Land van die Opkomende Son

Spesiaal geboude voertuie, wat “Jehu’s” genoem is, het gehelp om die Koninkrykspredikingswerk in Japan te bevorder.

Die ‘onvergeetlike’ het net betyds gekom

Vind uit hoe die nuwe “Skeppingsdrama” die Getuies in Duitsland gehelp het om toetse van geloof gedurende die Tweede Wêreldoorlog te deurstaan.

“Ek was soos ’n skilpad in sy dop”

Laat in 1929 is die wêreldwye ekonomiese stelsel in die Groot Depressie gedompel. Hoe het voltydse predikers gedurende daardie krisis kop bo water gehou?

1931 tot nou

Hulle het geestelik sterk gebly gedurende moeilike tye

Die lewe was moeilik vir broers wat in gebiede van Europa gebly het wat deur die Tweede Wêreldoorlog vernietig was. Watter lesse kan ons leer by dié wat gedurende daardie moeilike tyd gelewe het?

Verenig in ’n verdeelde land

Hoe het Jehovah se Getuies in Suid-Afrika apartheid hanteer? En wat leer hierdie deel van hulle geskiedenis ons?

’n Kulturele organisasie wat mense Bybelwaarheid geleer het

Jehovah se Getuies was 50 jaar in Mexiko wetlik geregistreer as ’n burgerlike en kulturele assosiasie. Hoewel ons aanbidding beperk was, kyk hoe Jehovah ons werk aanhou seën het.

‘Geen pad is te ongelyk of te lank nie’

Tydens die laat 1920’s en vroeë 1930’s was ywerige pioniers vasbeslote om die goeie nuus van God se Koninkryk in die uitgestrekte Australiese agterveld te verkondig.

“Wanneer is ons volgende byeenkoms?”

Waarom was ’n klein streekbyeenkoms in Mexikostad in 1932 so merkwaardig?

Die Koning was verheug!

Lees hoe ’n koning in Swaziland Bybelwaarhede waardeer het.

Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië

Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.

“Koninkryksverkondigers in Brittanje​—⁠Word wakker!!”

Daar was tien jaar lank nie ’n noemenswaardige vermeerdering in die getal Koninkryksverkondigers nie! Wat het sake laat verander?

Jehovah se Getuies in Nieu-Seeland – Vreedsame en toegewyde Christene?

Hoekom was die Getuies in die 1940’s as ’n gevaar vir die publiek beskou?

Hulle het hulle beste gegee

Hoe het Jehovah se Getuies hulle mede-aanbidders in Duitsland dadelik gehelp ná die Tweede Wêreldoorlog?

Mense word regoor die wêreld gehelp om te leer lees en skryf

Amptenare in verskillende lande het Jehovah se Getuies geprys vir die werk wat hulle doen om mense te leer lees en skryf.