ONTWAAK! November 2015 | Godsdiens—Sterf dit uit?

Miljoene mense met verskillende beskouings het besluit om georganiseerde godsdiens te verlaat.

VOORBLADONDERWERP

Godsdiens—Sterf dit uit?

Die Bybel het die treurige toestand van georganiseerde godsdiens voorspel.

Die lewe as ’n blinde persoon

Ontwikkel blinde mense werklik skerper sintuie van gehoor, reuk en aanraking?

ONDERHOUD

’n Wiskundige verduidelik waarom hy aan God glo

Waarom sê professor Gene Hwang dat sy godsdiensoortuigings nie strydig met sy sekulêre studies is nie?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om kinders te prys

Wat is die beste soort lof?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die einde van die wêreld

Wat is die “wêreld” wat sal eindig? Hoe en wanneer sal dit gebeur?

IS DIT ONTWERP?

Plante wat wiskunde doen

Navorsers het ontdek dat die mostertplant ’n verbasende vermoë het.

Nog aanlyn materiaal

Algemene vrae oor Jehovah se Getuies

Vind bondige antwoorde op algemene vrae wat mense vra.

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.