DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 30 Januarie tot 26 Februarie 2017.

LEWENSVERHAAL

Ek word “alles vir alle soorte mense”

Denton Hopkinson het deur die jare heen baie toewysings gehad. Dit het hom gehelp om te sien dat Jehovah vir alle soorte mense lief is.

Julle is deur onverdiende goedhartigheid vrygemaak

Dit hou groot voordele in om te ondersoek hoe Jehovah jou van sonde vrygemaak het.

“Om die gees te bedink, beteken lewe en vrede”

Romeine hoofstuk 8 bevat raad wat jou sal help om die beloning te kry wat Jehovah die hele mensdom bied.

Onthou jy?

Het jy die onlangse nommers van Die Wagtoring gelees? Kyk hoeveel Bybelvrae jy kan beantwoord.

Werp al julle sorge op Jehovah

Soms voel God se knegte angstig. Vier praktiese stappe kan jou help om baat te vind by “die vrede van God”.

Jehovah beloon dié wat hom ernstig soek

Hoe vind ons baat by die hoop op ’n beloning? Hoe het Jehovah sy knegte in die verlede beloon, en hoe doen hy dit vandag?

Sagmoedigheid​​—⁠Die wyse weg

Dit is nie maklik om kalm te bly wanneer jy onregverdig behandel word nie, maar die Bybel spoor Christene aan om sagmoedig te wees. Wat kan jou help om hierdie goddelike eienskap aan te kweek?

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2016

Lys artikels wat in die publieke en studie-uitgawe verskyn het en in kategorieë gerangskik is.