Spring na inhoud

Het Moses die Bybel geskryf?

Het Moses die Bybel geskryf?

Die Bybel se antwoord

 God het Moses gebruik om die eerste vyf boeke van die Bybel te skryf: Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Hy het waarskynlik ook die boek Job en Psalm 90 geskryf. Maar Moses was net een van sowat 40 mense wat God gebruik het om die Bybel te skryf.