Spring na inhoud

’n Bybeluitstalling wat Jehovah se naam verheerlik

’n Bybeluitstalling wat Jehovah se naam verheerlik

Sedert die Bybeluitstalling in 2013 by ons wêreldhoofkwartier geopen is, is talle skaars en kosbare Bybels geskenk om die versameling aan te vul. Dit sluit die Complutensiese Poliglot in, en die eerste uitgawe van die King James-vertaling asook Erasmus se Griekse “Nuwe Testament”.