Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Angola

  • Benguela, Angola — ’n Bybelstudie word in Angolese Gebaretaal gehou

Vinnige feite – Angola

  • 36 149 000 – Bevolking
  • 169 960 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 567 – Gemeentes
  • 1 tot 221 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Hoe slagoffers van rampe gehelp word

Gedurende die 2020-diensjaar is miljoene van ons broers en susters deur die pandemie en natuurrampe getref. Wat het ons gedoen om hulle te help?

NUUSBERIGTE

Getuies help slagoffers van oorstromings in Angola

Die dag nadat dodelike oorstromings verwoesting aangerig het in die provinsie Benguela in Angola, is ’n noodlenigingskomitee gevorm om die slagoffers te help.