Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Burkina Faso

  • Manga, Burkina Faso — Besig om vir iemand te preek terwyl hy katoen oes

Vinnige feite – Burkina Faso

  • 22 721 000 – Bevolking
  • 1 986 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 50 – Gemeentes
  • 1 tot 12 470 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebiedIn Wes-Afrika

Wat het party Europeërs beweeg om na Wes-Afrika te trek, en hoe het dinge vir hulle afgeloop?