Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Hongkong

  • Shau Kei Wan, Hongkong — Die Ontwaak! word aangebied

Vinnige feite – Hongkong

  • 7 498 000 – Bevolking
  • 5 464 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 70 – Gemeentes
  • 1 tot 1 380 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING

Ek het my glanslewe vir iets beters verruil

Mina Hung Godenzi het oornag beroemd geword, maar haar nuwe lewe was nie wat sy haar voorgestel het nie.