Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Nicaragua

  • Las Pilas, Nicaragua — Twee Getuies gebruik die Bybel om te onderrig

Vinnige feite – Nicaragua

  • 6 855 000 – Bevolking
  • 28 843 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 466 – Gemeentes
  • 1 tot 240 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONDERVINDINGE

’n Oorstroming wat goeie nuus gebring het

Ná swaar reën kry dorpies in Nicaragua hulp wat hulle nie verwag het nie.

ONTWAAK!

’n Besoek aan Nicaragua

Die enigste varswatermeer wat seevisse soos haaie, swaardvis en tarpoen bevat, kan hier gevind word.