Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Sierra Leone

  • Freetown, Sierra Leone — Die brosjure Luister na God en lewe vir ewig word in die taal Themne aangebied

  • Freetown Skiereiland, Sierra Leone — Nooi ’n buurman uit om ’n vergadering by die plaaslike Koninkryksaal by te woon

Vinnige feite – Sierra Leone

  • 8 472 000 – Bevolking
  • 2 564 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 42 – Gemeentes
  • 1 tot 3 621 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

JAARBOEK VAN JEHOVAH SE GETUIES VIR 2014

Sierra Leone en Guinee

Hierdie verslag vertel van die onwrikbare geloof en toegewydheid van Jehovah se Getuies terwyl hulle goeie nuus in hierdie Afrikalande verkondig het.