ONTWAAK! Oktober 2015 | 3 Vrae wat mense God graag wil vra

Baie mense is skepties oor godsdiens en ontevrede met die antwoorde wat dit op die moeilike vrae in die lewe gee. Maar die Bybel voorsien wel bevredigende antwoorde op vrae wat mense dikwels vra.

VOORBLADONDERWERP

Drie vrae wat mense God graag wil vra

Waarom is ons hier? Waarom laat God lyding toe? Waarom is daar soveel skynheiligheid in godsdiens?

IS DIT ONTWERP?

Die bergduiwel se vogabsorberende vel

Hoe trek hierdie akkedis water teen sy bene en tot in sy mond op?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Evolusie

Is die Bybel se verslag van die skepping in stryd met die wetenskap?

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Oesbekistan

Vind meer uit omtrent Oesbekistan en die geskiedenis van die veranderende alfabet van Oesbekies.

HULP VIR DIE GESIN

Wanneer jy moet terugtrek huis toe

Het jy die huis verlaat om op jou eie te woon en toe finansiële probleme ondervind? Kom weer op die been deur hierdie praktiese wenke toe te pas.

Wanneer ’n geliefde siek is

Mediese afsprake en om in die hospitaal te bly, kan senutergend wees. Hoe kan jy ’n vriend of ’n familielid help om die beste van ’n moeilike situasie te maak?

ONS BESKOU DIE WÊRELD

Die gesin in die kollig

Wat is algemene uitdagings waarvoor gesinne te staan kom? Waar kan hulle praktiese raad vind?

Nog aanlyn materiaal

Skepping of evolusie?—Deel 1: Waarom moet ek aan God glo?

Sal jy graag meer selfvertroue wil hê wanneer jy verduidelik waarom jy aan God glo? Kry wenke oor hoe om te antwoord wanneer iemand jou vra wat jy glo.

Skepping of evolusie?—Deel 2: Waarom moet ek evolusie bevraagteken?

Twee fundamentele feite toon waarom jy dit moet doen.

Jehovah het alles gemaak

Weet jy wat God eerste gemaak het? Vind saam met Caleb uit in watter volgorde Jehovah dinge gemaak het.