ONTWAAK! Nr. 3 2016 | Baie tale—Een boodskap

Jehovah se Getuies voer die ontsaglike taak van vertaalwerk uit.

VOORBLADONDERWERP

Baie tale—’n Eeue oue probleem

Waarom vertaal Jehovah se Getuies hulle publikasies in so baie tale?

VOORBLADONDERWERP

Een boodskap in baie tale—Hoe?

’n Vertaler verduidelik hoe sy werk georganiseer is.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Ignaz Semmelweis

Elke hedendaagse gesin is dankbaarheid aan hierdie man verskuldig. Waarom?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om probleme te bespreek

Mans en vroue kommunikeer op verskillende maniere. As jy die verskil verstaan, kan dit jou baie frustrasie spaar.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Geloof

Die Bybel sê dat ‘dit onmoontlik is om vir God welbehaaglik te wees sonder geloof’. Wat presies is geloof? Hoe kan jy dit opbou?

IS DIT ONTWERP?

Die mier se nek

Hoe kan hierdie insek ’n vrag dra wat baie keer swaarder as sy eie liggaamsgewig is?

Nog aanlyn materiaal

‘Goeie nuus aan elke nasie, stam en taal’

Akkurate vertaling is noodsaaklik om soveel mense as moontlik met Bybelwaarheid te bereik. Hoe word hierdie werk gedoen? Watter uitdagings moet vertalers oorkom?