Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 1 2018 | Is die Bybel vandag nog prakties?

IS DIE BYBEL VANDAG NOG PRAKTIES?

In die tegnologiese wêreld van vandag is daar soveel inligting beskikbaar. Is die Bybel te oud om prakties te wees? Die Bybel sê:

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig.” — 2 Timoteus 3:16.

Die Bybel beweer dat dit ons op alle gebiede van die lewe kan help. Hierdie tydskrif ondersoek of dit waar is.

 

Is die Bybel se raad vandag nog prakties?

Waarom sal jy ’n boek wat amper 2 000 jaar oud is, gebruik as jy elke minuut van die dag die nuutste inligting kan kry?

Bybelleringe — Raad wat altyd werk

In plaas daarvan dat die Bybel deur nuwe kennis verkeerd bewys is, bevat die Bybel raad wat prakties is en altyd werk.

Outyds of voor sy tyd?

Die Bybel is nie ’n wetenskaphandboek nie, maar dit bevat inligting oor die wetenskap wat jou dalk sal verbaas.

1 Hoe om probleme te vermy

Kom ons kyk hoe die Bybel se raad mense gehelp het om party van die lewe se moeilikste probleme te vermy.

2 Hoe om probleme op te los

Die Bybel gee ons goeie raad om probleme waarmee ons sukkel, te oorkom, soos om te veel te stres, om uit te stel en om eensaam te wees.

3 Hoe om met probleme saam te lewe

Wat van probleme wat nie vermy of opgelos kan word nie, soos chroniese siekte of die dood?

Die Bybel en jou toekoms

God se Woord kan ons help met probleme waarmee ons elke dag sukkel in hierdie wêreld wat so onseker is. Maar die Bybel doen meer as dit. Dit gee ons ’n helder prentjie van die toekoms.

Wat dink jy?

Kyk wat party mense glo, en hoe die Bybel hierdie vraag beantwoord.