Spring na inhoud

Wie moet my vriend wees?

Wie moet my vriend wees?

Gebruik hierdie aktiwiteit om julle kinders te help om vriende in die gemeente te maak.

Ouers, lees en bespreek Spreuke 13:20 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Om goeie vriende te maak, moet ons met ander praat, selfs al is dit vir ons moeilik. Help jou kind om met iemand in die gemeente te praat deur die lysie hieronder te gebruik. Wys die kaartjies vir die broer of suster, en laat hulle ’n vraag kies wat hulle wil beantwoord. Wanneer jy iets nuuts oor iemand leer, kan dit jou help om baie goeie vriende te word!

Jy sal dalk ook hiervan hou

WORD JEHOVAH SE VRIEND – AKTIWITEITE

Plakkaat: Wie moet my vriend wees?

Druk hierdie plakkaat vir die video uit, en voeg dit by jou ander plakkate.

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.