Spring na inhoud

Studiehulpe

Laai hierdie studiehulpe af en gebruik dit saam met die boek Wat leer die Bybel werklik? Ondersoek wat jy glo, ondersoek wat die Bybel leer en leer hoe om jou geloof te verdedig.

HOOFSTUK 1

Wat is die waarheid omtrent God? (Deel 1)

Hoe kan jy antwoord as iemand sê: “God straf slegte mense deur hulle te laat ly”?

HOOFSTUK 1

Wat is die waarheid omtrent God? (Deel 2)

Is dit werklik moontlik om God se vriend te wees?

HOOFSTUK 2

Die Bybel—’n Boek wat van God kom (Deel 1)

Hoe kan die Bybel ‘’n boek wees wat van God kom’ as mense dit geskryf het?

HOOFSTUK 2

Die Bybel—’n Boek wat van God kom (Deel 2)

Wat is een van die oortuigendste bewyse dat die Bybel van God af kom?

HOOFSTUK 3

Wat is God se voorneme met die aarde? (Deel 1)

Was dit God se voorneme dat toestande op die aarde moet wees soos dit vandag is?

HOOFSTUK 3

Wat is God se voorneme met die aarde? (Deel 2)

As God wil hê dat die aarde ’n paradys moet wees, waarom is dit dan nie nou ’n paradys nie?

HOOFSTUK 3

Wat is God se voorneme met die aarde? (Deel 3)

Is dit God se voorneme dat die mens die wêreld se probleme moet oplos?

HOOFSTUK 4

Wie is Jesus Christus? (Deel 1)

Hoe kan jy iemand antwoord wat sê dat Jesus maar net ’n goeie mens was?

HOOFSTUK 4

Wie is Jesus Christus? (Deel 2)

Wat kan jy vir iemand sê wat glo dat Jesus gelyk is aan God?

HOOFSTUK 4

Wie is Jesus Christus? (Deel 3)

Hoe was hy ’n volmaakte kombinasie van krag en teerheid?

HOOFSTUK 5

Die losprys—God se grootste geskenk (Deel 1)

Is dit moontlik om redding deur werke van geloof te verdien?

HOOFSTUK 5

Die losprys—God se grootste geskenk (Deel 2)

Hoe kan een mens se dood duisende jare gelede ’n verskil in jou lewe maak?

HOOFSTUK 6

Waar is die dooies? (Deel 1)

Lewe hulle êrens anders voort? Brand hulle in ’n helse vuur?

HOOFSTUK 6

Waar is die dooies? (Deel 2)

Is die dood net ’n natuurlike deel van die lewenskringloop?

HOOFSTUK 7

Ware hoop vir jou geliefdes wat gesterf het (Deel 1)

As jy treur, beteken dit dat jy nie genoeg geloof in die opstanding het nie?

HOOFSTUK 7

Ware hoop vir jou geliefdes wat gesterf het (Deel 2)

Wat kan jy vir iemand sê wat glo dat die opstandingshoop te goed klink om waar te wees?

HOOFSTUK 8

Wat is God se Koninkryk? (Deel 1)

Waarom laat God mense as konings in die hemel regeer as hy tallose getroue engele het van wie hy kan kies?

HOOFSTUK 8

Wat is God se Koninkryk? (Deel 2)

Wat het dit al verrig? Wat sal dit in die toekoms doen?

HOOFSTUK 9

Lewe ons in “die laaste dae”? (Deel 1)

Party vind dit moeilik om te glo dat ons in die laaste dae lewe. Wat oortuig jou dat die einde van hierdie stelsel van dinge naby is?

HOOFSTUK 9

Lewe ons in “die laaste dae”? (Deel  2)

Die Bybel sê eintlik ’n paar goeie dinge oor die laaste dae.

HOOFSTUK 10

Geesskepsele—Hoe hulle ons lewe raak (Deel 1)

Bestaan engele werklik? Is daar slegte engele? Gebruik hierdie studiehulp om die antwoorde te vind.

HOOFSTUK 10

Geesskepsele—Hoe hulle ons lewe raak (Deel 2)

Is daar enigiets mee verkeerd om met die geestewêreld in aanraking te probeer kom?

HOOFSTUK 11

Waarom laat God lyding toe? (Deel 1)

Is al die slegte dinge wat gebeur dan nie God se skuld, aangesien hy almagtig is nie?

HOOFSTUK 11

Waarom laat God lyding toe? (Deel 2)

Die Skrif gee ons ’n duidelike en bevredigende antwoord op hierdie moeilike vraag.

HOOFSTUK 12

Lewe op ’n manier wat God se goedkeuring wegdra (Deel 1)

Kan jy God se vriend wees? Ondersoek wat jy glo en waarom jy dit glo, en ondersoek dan wat die Bybel leer.

HOOFSTUK 12

Lewe op ’n manier wat God se goedkeuring wegdra (Deel 2)

Kan ons God gelukkig maak al val Satan ons aan?

HOOFSTUK 12

Lewe op ’n manier wat God se goedkeuring wegdra (Deel 3)

Dit verg inspanning om jou lewe in ooreenstemming met Bybelbeginsels te bring. Is dit die moeite werd?

HOOFSTUK 13

’n Goddelike beskouing van lewe (Deel 1)

Lewe is ’n gawe van God af. Hoe kan ons respek vir ons eie lewe toon, sowel as vir die lewe van ander?

HOOFSTUK 13

’n Goddelike beskouing van lewe (Deel 2)

Hierdie studiehulp sal jou nie net help om jou oortuigings oor bloedoortappings en die gebruik van bloed te ondersoek nie, maar ook om jou oortuigings aan ander te verduidelik.

HOOFSTUK 14

Hoe om jou gesinslewe gelukkig te maak (Deel 1)

Wat is die sleutel tot ’n gelukkige huwelik? Ondersoek jou oortuigings sowel as wat die Bybel leer. Vind uit hoe om jou oortuigings aan ander te verduidelik met behulp van hierdie studiehulp.

HOOFSTUK 14

Hoe om jou gesinslewe gelukkig te maak (Deel 2)

Hoe kan die voorbeeld wat Jesus gestel het ouers en kinders help? Ondersoek jou oortuigings, asook die Bybel se beskouing.

HOOFSTUK 15

Aanbidding wat God se goedkeuring wegdra (Deel 1)

Keur God alle godsdienste goed? Indien nie, hoe kan jy die ware godsdiens identifiseer? Kyk na wat die Bybel leer en ondersoek wat jy glo.

HOOFSTUK 15

Aanbidding wat God se goedkeuring wegdra (Deel 2)

Kan jy God se goedkeuring kry deur net in hom te glo? Of vereis God meer van diegene wat hom aanbid?

HOOFSTUK 16

Neem jou standpunt vir ware aanbidding in (Deel 1)

Keur God verjaarsdae, godsdienstige vakansiedae en die gebruik van beelde in aanbidding goed? Watter Bybelwaarhede leer ons meer hieroor?

HOOFSTUK 16

Neem jou standpunt vir ware aanbidding in (Deel 2)

Hoe kan jy op ’n taktvolle manier verduidelik wat jy glo en tog respek toon vir hoe ander voel?

HOOFSTUK 17

Kom nader aan God deur gebed (Deel 1)

Hoe kan jy God se vriend wees? Hoe kan jy seker wees dat hy luister wanneer jy bid?

HOOFSTUK 17

Kom nader aan God deur gebed (Deel 2)

Vind uit wat die Bybel sê oor hoe en waar ons moet bid.

HOOFSTUK 17

Kom nader aan God deur gebed (Deel 3)

In die Bybel leer ons dat God gebede op verskillende maniere beantwoord. Hoe en wanneer sal Jehovah God dalk ons gebede beantwoord?

HOOFSTUK 18

Doop en jou verhouding met God (Deel 1)

Waarom moet ’n Christen gedoop word? Wat moet Christene motiveer om gedoop te word?

HOOFSTUK 18

Doop en jou verhouding met God (Deel 2)

Watter stappe moet ’n Christen neem voordat hy sy lewe aan Jehovah toewy? Hoe beïnvloed hierdie besluit alle ander besluite wat hy daarna sal neem?

HOOFSTUK 18

Doop en jou verhouding met God (Deel 3)

Wat word van ’n Christen verwag wat aan God toegewy is? Hoekom kan Christene wat werklik lief is vir God, daarvan seker wees dat hulle aan God toegewy kan bly?

HOOFSTUK 19

Bly in God se liefde (Deel 1)

Hoe kan jy jou verhouding met Jehovah sterk hou? Hierdie studiehulp kan jou help om te ondersoek wat jy glo en dit aan ander te verduidelik.

HOOFSTUK 19

Bly in God se liefde (Deel 2)

Wat kan jou help om nader aan God te kom en jou liefde vir hom sterk te hou nadat jy die waarheid oor hom geleer het?