Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL?

Die losprys—God se grootste geskenk (Deel 2)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 5 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Vind uit hoe die losprys ons tot voordeel kan strek en wat ons kan doen om ons waardering daarvoor te toon.