Spring na inhoud

Is dit ’n sonde om te dobbel?

Is dit ’n sonde om te dobbel?

Die Bybel se antwoord

 Hoewel die Bybel dobbelary nie breedvoerig bespreek nie, kan Bybelbeginsels ons help om te onderskei dat God dobbelary as ’n sonde beskou.—Efesiërs 5:17. a

a Dobbelary word slegs spesifiek in die Bybel genoem in verband met die Romeinse soldate wat die lot gewerp, of “gedobbel”, het oor Jesus se klere.—Matteus 27:35; Johannes 19:23, 24; Contemporary English Version; Good News Translation