Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2016

Groottotale vir 2016
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 89

  • Aantal lande wat rapporteer: 240

  • Aantal gemeentes: 119 485

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 085 142

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 18 013

  • Verkondigerhoogtepunt in Koninkryksdiens: 8 340 847

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 132 358

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2015: 1,8

  • Aantal gedoop: 264 535

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 459 393

  • Gemiddelde aantal pioniers per maand: 1 157 017

  • Aantal ure in velddiens: 1 983 763 754

  • Gemiddelde aantal Bybelstudies per maand: 10 115 264

Gedurende die 2016-diensjaar het Jehovah se Getuies meer as R3 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en reisende opsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 19 818 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.