ONTWAAK! Nr. 1 2020 | Kry verligting van stres

Mense ondervind al hoe meer stres. Maar daar is baie wat jy kan doen om verligting daarvan te kry.

Voel jy gestres?

Daar is baie wat jy kan doen om te keer dat stres vir jou te veel raak.

Wat veroorsaak stres?

Kyk na ’n paar oorsake van stres, en sien of dit jou affekteer.

Wat is stres?

Stres is deel van die lewe. Kyk hoe te veel stres jou liggaam kan affekteer.

Hoe om stres te hanteer

Kyk na ’n paar wenke wat jou kan help om stres beter te hanteer of selfs te verminder.

’n Lewe sonder stres is moontlik

Ons kan nie self ontslae raak van alles wat ons laat stres nie. Maar Jehovah kan.

“’n Kalm hart beteken lewe vir die liggaam”

Hierdie woorde in Spreuke 14:30 is ’n voorbeeld van die wysheid van die Bybel wat nooit oud word nie.