ONTWAAK! April 2015 | Wat het van dissipline geword?

Ouers wat hulle kinders goeie waardes wil leer, swem blykbaar teen die kulturele stroom op. Hoe het dinge hierdie punt bereik?

VOORBLADONDERWERP

Wat het van dissipline geword?

Kan ’n benadering wat in die 1960’s ontstaan het, vandag nog ’n uitwerking het op die manier waarop ouers kinders grootmaak?

VOORBLADONDERWERP

Dissipline wat werk

Vyf Bybelbeginsels voorsien realistiese leiding vir gesinne.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Honduras

Kry ’n kykie in die kultuur van hierdie Sentraal-Amerikaanse land.

HULP VIR DIE GESIN

Wat jy kan doen as jy eensaam voel

Chroniese eensaamheid is so sleg vir jou gesondheid soos om 15 sigarette per dag te rook. Wat kan jy doen sodat jy nie uitgesluit of eensaam voel nie?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Diere

Hoe moet mense diere behandel?

Gebruik jy digitale tegnologie wyslik?

Beantwoord die vier vrae in hierdie eenvoudige toets om uit te vind.

IS DIT ONTWERP?

Die funksie van ’n kat se snor

Waarom ontwerp wetenskaplikes robotte met sensors wat hulle e-whiskers noem?

Nog aanlyn materiaal

Wat moet ek omtrent elektroniese speletjies weet?

Dit kan voordele en nadele inhou waaraan jy dalk nie gedink het nie.

Vergewe vryelik

Hoe moet jy iemand behandel wat iets verkeerds aan jou gedoen het?