Ons openbare bediening

OPENBARE BEDIENING

’n Suksesvolle kampanje in Lapland

Vind uit hoe die inheemse mense van Lapland gereageer het op die spesiale kampanje om hulle gemeenskap te help.

OPENBARE BEDIENING

’n Suksesvolle kampanje in Lapland

Vind uit hoe die inheemse mense van Lapland gereageer het op die spesiale kampanje om hulle gemeenskap te help.

Lektuurtrollies in Duitsland “gaan op vakansie”

Jehovah se Getuies stel lektuurtrollies in Berlyn, Keulen, Hamburg, München en ander stede op. Werk dit net so goed in plekke waar Duitsers vakansie gaan hou?

“God se geskenk aan die mens” uitgestal in die Stad van Skatte

Skoolkinders en onderwysers was beïndruk met die Bybels, Bybelpublikasies en video’s wat uitgestal is by die Gaudeamus-boekeskou in Roemenië.

Die Sinti en die Roma in Duitsland word gehelp

Gedurende ’n spesiale kampanje in 2016 het die Getuies omtrent 3 000 traktate geplaas, met meer as 360 mense wat Sinti en Roma is, gepraat en 19 Bybelstudies begin.

Juwele van ’n ander soort word in Botswana vertoon

Kinders was gefassineerd deur die geanimeerde reeks Word Jehovah se vriend, wat mense leer hoe om Bybelwaarhede in hulle lewe toe te pas.

Goeie nuus vir seevaarders

Om mense wat op skepe werk en heeltyd rondreis, te bereik, het die Getuies met ’n program vir Bybelonderrigting by hawens begin. Wat was die reaksie?

Bybelse hoop word in Parys verkondig

Jehovah se Getuies het deelgeneem aan ’n spesiale kampanje om ander te vertel van hulle Bybelse hoop om op ’n planeet met geen besoedeling te bly.

Die inboorlinge van Kanada word met die goeie nuus bereik

Jehovah se Getuies verkondig die Bybel se boodskap in verskeie inboorlingtale om mense in hulle moedertaal te help om meer oor die Skepper te leer.

Feesvierdery en inligting vir Indiane in die stad New York

By die 2015 ‘Gateway to Nations’-geleentheid was baie mense beïndruk met Jehovah se Getuies se uitstalling van publikasies in Amerikaanse Indianetale.

Oor die seebodem na ons predikingsgebied

Jehovah se Getuies gebruik ’n unieke manier om die Bybel se boodskap na mense op die klein Halligen-eilandjies te neem.

Die Bybel se boodskap word na die verre noorde geneem

Ten spyte van uitdagings bring Jehovah se Getuies lang tydperke in afgesonderde gebiede deur om mense te help wat graag die Bybel wil studeer.

JW.ORG word by die boekeskou in Toronto bevorder

Jehovah se Getuies het publikasie aangebied, video’s vertoon en mense gewys hoe om jw.org te gebruik. Hoe het besoekers gereageer?

Meer as 165 000 lektuurtrollies

Hoewel die huis-tot-huis-bediening nog steeds die vernaamste manier is waarop Jehovah se Getuies Bybelwaarheid bekend maak, is lektuurtrollies ’n doeltreffende manier om mense te bereik.

Hoogtepunte in die aantal Getuies van Jehovah

Sedert Augustus 2014 was daar meer as 8 miljoen bedrywige Getuies van Jehovah. Hoe het hulle getalle sedert die Eerste Wêreldoorlog toegeneem?

Wêreldwye kampanje bevorder JW.ORG

Jehovah se Getuies het in Augustus 2014 ’n traktaat versprei om hulle webwerf, jw.org, te bevorder. Wat was die resultate?

’n Unieke Bybeluitstalling in Frankryk

Besoekers wat in 2014 na die internasionale mark in Rouen, Frankryk, gegaan het, kon na ’n aantreklike uitstalling kyk met die tema “Die Bybel—Gister, vandag en môre”.

JW.ORG word gebruik om die Bybel se boodskap te verkondig

Jehovah se Getuies, jonk en oud, hou daarvan om hulle herontwerpte webwerf te gebruik om soveel mense as moontlik met die goeie nuus van God se Koninkryk te bereik.

Getuieniswerk in ’n afgesonderde gebied—Australië

Reis saam met ’n Getuiegesin gedurende ’n opwindende week terwyl hulle Bybelwaarhede verkondig aan mense wat in die afgesonderde Australiese agterveld woon.

Getuieniswerk in ’n afgesonderde gebied—Ierland

’n Gesin verduidelik hoe hulle nader aan mekaar gekom het terwyl hulle in ’n afgesonderde gebied gepreek het.

’n Getuienis word gegee langs die Xingu-rivier

’n Groep Getuies het in ’n 15 meter lange rivierboot gereis sodat hulle vir die mense in dorpies langs die rivier oor God se Koninkryk kon preek.

Liefhebbers van vryheid by die Armada

Jehovah se Getuies het mobiele lektuuruitstallings gebruik om gratis Bybellektuur vir toeriste wat hierdie feestelike geleentheid in Frankryk bygewoon het, aan te bied.

Sewentig jaar van die Gileadskool

Op 1 Februarie 1943 het die eerste klas van ’n baie spesiale skool in die noorde van die staat New York begin. Dit het al duisende bedienaars opgelei om ander van God te leer.

Waarom leer hulle Bengali?

Waarom het 23 Getuies van Jehovah in Queens, New York, VSA, onlangs Bengali leer praat en lees?

’n Tweede kykie werd!

Kyk hoe ’n spesiale predikingskampanje in Manhattan, New York, baie in staat stel om Bybelse lektuur te bekom.

Iets nuuts vir Manhattan, New York

Vind uit omtrent ’n spesiale program om mense met die Bybel se boodskap vertroud te maak.