Spring na inhoud

Goeie nuus in die Andes

Goeie nuus in die Andes

Mense wat Quechua praat in Peru, kom nader aan Jehovah omdat hulle lektuur en die Nuwe Wêreld-vertaling in hulle moedertaal het.