Spring na inhoud

Hoe om moeilike uitdagings te hanteer

Jehovah se Getuies het gevind dat ’n mens nog steeds gelukkig kan wees en ’n vol lewe kan hê al het jy gesondheidsprobleme of is jy gestremd.

“Hoe Jehovah ons lewens gered het”

Sowbhagya het so moedeloos gevoel dat sy beplan het om haar en haar dogter se lewens te neem. Wat het haar van plan laat verander en ’n rede gegee om te lewe?

Hulle het liefde in aksie gesien

Drie blinde jongmense, wat nie braille kan lees nie, maak geestelike vordering met die liefdevolle ondersteuning van die gemeente.

DeJanerio Brown: Platgeslaan maar nie verpletter nie

Hoe help Jehovah iemand wat skielik ’n tragedie ondervind?

Selfopofferend ten spyte van gesondheidsprobleme

Hoe is dit vir Maria Lúcia moontlik om ander te help al is sy doof en blind?

In Venezuela dien hulle Jehovah gedurende moeilike tye

Ons broers en susters in Venezuela bly ywerig in hulle bediening en is “’n bron van groot vertroosting” vir mekaar.

Sy vertroos ander ten spyte van haar gesondheidsprobleme

Clodean was vasbeslote om nie jammer vir haarself te voel nie en het God gevra om haar die krag te gee om ander te vertroos.

Sy bly sterk deur bitter moeilike tye

Virginia het al 23 jaar lank ingeslote sindroom. Maar haar Christelike hoop vertroos en beskerm haar.

Om God te dien, is vir hom soos medisyne!

Onesmus is met osteogenesis imperfecta, of brosbeensiekte, gebore. Hoe het God se beloftes in die Bybel hom aangemoedig?

Ek vind krag in my swakheid

’n Vrou wat aan ’n rolstoel gekluister is, ontvang weens haar geloof “krag wat bo die normale is”.

Jehovah het my meer gegee as wat ek verdien

Félix Alarcón het ’n ware doel in die lewe gevind nadat hy in ’n motorfietsongeluk van die nek af verlam is.

Ek het hoop gevind toe ek dit die nodigste gehad het

Op 20-jarige ouderdom het Miklós Aleksza verlam geraak weens ’n tragiese ongeluk. Hoe het die Bybel hom gehelp om ware hoop op ’n beter toekoms te vind?

Doof en blind met ’n doel in die lewe

James Ryan, een van Jehovah se Getuies, is doof gebore en het later blind geword. Hoe het hy ’n ware doel in die lewe gevind?

Doof, maar nogtans ’n ywerige prediker

Walter Markin kan nie hoor nie, maar hy is gelukkig in Jehovah God se diens

Jairo se oë—Sy manier om God te dien

Hoewel Jairo aan die ernstigste vorm van serebrale verlamming ly, ly hy ’n gelukkige en sinvolle lewe.

Ek hou vas aan Bybelwaarheid​—⁠sonder arms

’n Man wat as kind sy arms verloor het, vind rede om aan ’n Skepper te glo.

“Ek weier om oor my siekte te tob”

Wat gee Elisa die krag om die pyn van ’n chroniese siekte te verduur en soms selfs van haar siekte te vergeet?

Sy het by haar oortuigings gebly

Song Hee Kang het met ’n lewensgevaarlike mediese toestand te kampe gehad toe sy maar net 14 was.