Spring na inhoud

God

Wie is God?

Bestaan God werklik?

Die Bybel voorsien vyf oortuigende bewyse.

Is God ’n onpersoonlike krag?

Die Bybel sê dat God alles geskep het, maar gee hy vir ons om?

Is God oral en alomteenwoordig?

Leer die Bybel dat God oral is? Waarom kan jy seker wees dat hy in ’n spesifieke plek woon en jou tog persoonlik ken?

Woon God op ’n spesifieke plek?

Wat sê die Bybel oor waar God woon? Is Jesus op dieselfde plek?

Het enigiemand God al ooit gesien?

Weerspreek die Bybel homself wanneer dit op een plek sê dat ‘geen mens God ooit gesien het nie’ en op ’n ander plek sê dat Moses “die God van Israel gesien” het?

Is die leerstelling van die Drie-eenheid in die Bybel?

Baie kerke leer dat God ’n Drie-eenheid is. Is dit wat die Bybel leer?

Is Maria die moeder van God?

Die Heilige Skrif en die geskiedenis van die Christelike geloof gee ’n duidelike antwoord op hierdie vraag.

Verander God van gedagte?

Weerspreek die Bybel homself wanneer dit sê dat God nie verander nie maar ook dat hy spyt voel?

Wat is die heilige gees?

Die Bybel verwys met goeie rede na die heilige gees as God se “hande”.

God se naam

Het God ’n naam?

Baie Bybelvertalings bevat God se persoonlike naam. Moet jy dit gebruik?

Is God se naam Jesus?

Jesus het hom nooit as God die Almagtige geïdentifiseer nie. Waarom nie?

Wie is Jehovah?

Is hy die God van net een volk soos die Israeliete?

Hoeveel name het God?

Party mense dink dalk dat God name het soos ‘Allah’, ‘Alfa en Omega’, ‘El Shaddai’ en ‘Jehovah-Jireh.’ Maak dit saak wat ons God noem?

Wie of wat is “die Alfa en die Omega”?

Hoekom is hierdie titel gepas?

God se wil

Wat is God se wil vir my?

Het jy ’n spesiale teken of boodskap nodig om te weet wat God se wil is? Vind uit wat die Bybel se antwoord is.

Wat sê die Bybel oor wilsvryheid? Beheer God alles?

Baie glo dat hulle lewe deur die noodlot bepaal word. Hou ons keuses verband met ons sukses in die lewe?

Hoe kan jy God persoonlik leer ken?

Sewe dinge kan jou help om ’n vriendskap met Hom te verkry.

Is God verantwoordelik vir ons lyding?

Lyding kan enigiemand tref—selfs diegene wat God se guns geniet. Waarom?