Spring na inhoud

Die Bybel is geskiedkundig akkuraat

Lande en plekke in die Bybel

Egipte in Bybelgeskiedenis

Stem sekulêre geskiedenis en argeologie ooreen met wat die Bybel oor hierdie ou land sê?

Assirië in Bybelgeskiedenis

Stem sekulêre geskiedenis ooreen met die Bybel se beskrywing van eertydse Assirië? Kyk na die feite.

Babilon in Bybelgeskiedenis

Waarom was God se profesie oor Babilon se vernietiging merkwaardig?

Medo-Persië in Bybelgeskiedenis

Vind uit hoe God Medo-Persië gebruik het om Bybelprofesie te vervul.

Griekeland in Bybelgeskiedenis

Vind uit hoe Griekeland die vyfde wêreldmoondheid in Bybelgeskiedenis geword het.

Rome in Bybelgeskiedenis

Watter rol het Rome in die vervulling van Bybelprofesie gespeel?

Ou verslae wys waar ’n Israelitiese stam gebly het

Die Samaria-ostraka bevestig besonderhede van geskiedkundige inligting wat in die Bybel staan.

Die val van Nineve

Toe die Assiriese Ryk op sy magtigste was, het Jehovah se profeet iets onverwags voorspel.

Het jy geweet?—April 2013

Waarom is eertydse Nineve “die stad van bloedvergieting” genoem? Waarom het eertydse Jode muurtjies om hulle dakke gebou?

Mense in die Bybel

Het jy geweet? – Maart 2020

Behalwe vir die Bybel, watter ander bewyse is daar dat die Israeliete slawe in Egipte was?

Moses—Mens of mite?

Is daar rede om te glo dat Moses werklik bestaan het?

’n Bybelnaam op ’n antieke kruik

Die skerwe van ’n 3 000 jaar oue erdekruik wat in 2012 opgegrawe is, het die belangstelling van navorsers gewek. Waarom was dit vir hulle so besonders?

Argeologiese ontdekking toon dat koning Dawid werklik bestaan het

Party kritici beweer dat Dawid ’n mite is, ’n legende waaroor mense stories opgemaak het. Wat het argeoloë ontdek?

Het jy geweet? – Februarie 2020

Hoe bevestig argeologie die rol van Belsasar van Babilon?

Figure uit die verlede—Kores die Grote

Wie was Kores, en watter merkwaardige voorspellings is sowat 150 jaar voor sy geboorte gemaak?

Nog argeologiese bewyse

Jy weet dalk nie wie Tattenai is nie, maar dit is belangrik dat argeologiese ontdekkings na hom verwys.

Het Johannes die Doper regtig bestaan?

Die eerste-eeuse geskiedskrywer Josefus het Johannes die Doper as ’n werklike persoon beskou. En ons kan ook.

Het Jesus werklik bestaan?

Wat sê eertydse en hedendaagse gesaghebbendes oor die onderwerp?

Bevat die Bybel ’n akkurate verslag van Jesus se lewe?

Kyk na feite oor die Evangelieverslae en die oudste manuskripte waarvan ons weet.

Sy het tot die familie van Kajafas behoort

Die ontdekking van Mirjam se ossuarium bewys dat die Bybel van werklike mense praat wat tot werklike families behoort het.

Het jy geweet?​​—⁠November 2015

Waarom het Josef geskeer voordat hy voor Farao verskyn het? Die Bybel sê dat Timoteus se vader “ ’n Griek” was. Beteken dit dat hy in Griekeland gebore is?

Het jy geweet?—Mei 2015

Steun die argeologie die Bybelverslag? Wanneer het leeus uit Bybellande verdwyn?

Gebeure in die Bybel

Die verhaal van Noag en die groot Vloed – Is dit net ’n mite?

Die Bybel sê dat God een keer ’n groot Vloed veroorsaak het om goddelose mense te vernietig. Watter feite gee die Bybel om dit te ondersteun?

Het ons tale hulle oorsprong by die “toring van Babel”?

Wat is die toring van Babel? Waar het mensetale werklik hulle oorsprong gehad?

Het jy geweet? – Junie 2022

Sou die Romeine toelaat dat iemand soos Jesus, wat aan ’n paal gehang is, normaal begrawe word?

Redes om die Bybel te vertrou—Geskiedkundige akkuraatheid

Is die Bybel geskiedkundig akkuraat selfs in skynbaar onbeduidende besonderhede?

Redes om die Bybel te vertrou—Vervulde profesieë

Die Bybel is vol voorspellings, of profesieë. Is enige daarvan bewaarheid?

Goeie nuus vir die hele mensdom—Akkurate Bybelprofesie

Jesus het sy lewe daaraan gewy om “die goeie nuus van die koninkryk” bekend te maak. Het sy boodskap saam met hom gesterf?

Ou Egiptiese reliëfbeeld bevestig ’n verslag in die Bybel

Leer hoe ’n ou Egiptiese inskripsie die betroubaarheid van die Bybel ondersteun.

Is die Bybel se beskrywing van die Joodse ballingskap in Babilon akkuraat?

Bevestig ander bronne die toestande wat God voorspel het wat die Joodse ballinge in Babilon sou ondervind?

Het jy geweet?—Oktober 2012

Het Christene uit Judea gevlug voordat Jerusalem in 70 HJ vernietig is? Wie was die “profeteseuns”?

Die lewe in Bybeltye

Die soort voertuig wat die Etiopiese eunug gebruik het

In watter soort voertuig het die Etiopiese eunug gery toe Filippus na hom toe gekom het?

Vrae van lesers – Oktober 2023

Het die Israeliete in die wildernis enige iets anders gehad om te eet as manna en kwartels?

Bakstene wat in die ou tyd gemaak is, wys dat die Bybel akkuraat is

Hoe wys bakstene wat in eertydse Babilon gevind is en die manier hoe dit gemaak is dat die Bybel akkuraat is?

Het jy geweet? – Junie 2022

Hoe is jare en maande in Bybeltye bepaal?

Antieke seëls – Wat was dit?

Hoekom was antieke seëls so belangrik, en hoe het konings en heersers dit gebruik?

‘Uit die berge sal jy koper delf’

Onlangse argeologiese vondse werp lig op die gebruik van koper in Bybeltye.

Die gebruik van skoonheidsmiddels in Bybeltye

Wat het vroue in Bybeltye gebruik om hulle mooi te maak?

Het jy geweet?—Oktober 2017

Watter Joodse gebruik het daartoe gelei dat Jesus gesê het dat jy nie ’n eed mag aflê nie?

Het jy geweet?—Die Wagtoring Nr. 5 2017

Wou Jesus nie-Jode beledig toe hy hulle “hondjies” genoem het?

Het jy geweet?—Junie 2017

Waarom het Jesus die handelaars wat diere in die tempel verkoop het “rowers” genoem?

Het jy geweet?​​—⁠Oktober 2016

Hoeveel vryheid het Rome in die eerste eeu aan die Joodse owerheid in Judea toegestaan? Het dit soms in die ou tyd gebeur dat iemand onkruid in ’n ander man se saailand gesaai het?

Het jy geweet?—Desember 2015

Het Jode werklik op Pinkster 33 “uit elke nasie van dié onder die hemel” na Jerusalem gekom? Waar het die duisende mense gebly wat vir die Joodse feeste Jerusalem toe gegaan het?

Het jy geweet??—Maart 2015

Hoe het Romeinse burgerskap die apostel Paulus tot voordeel gestrek? Watter betaling het herders in Bybeltye ontvang?

Het jy geweet?​​—⁠Mei 2014

Waarom het die Jode Pilatus gevra om Jesus se bene te laat breek? Kon Dawid Goliat werklik met net ’n slinger en ’n klip doodmaak?

Het jy geweet?—Februarie 2014

Wat was die aalwyn wat in Bybeltye gebruik is? Watter offers was aanneemlik by die tempel in Jerusalem?

Het jy geweet?Januarie 2014

Hoe is tempelbydraes in Jesus se dag gemaak? Was die Bybelskrywer Lukas ’n noukeurige geskiedskrywer?