DIE WAGTORING Oktober 2013 | Waaroor handel die Bybel?

Die Bybel sê vir ons hoe ons hier gekom het en hoe God die mensdom deur middel van ’n Messias sal verlos.

VOORBLADONDERWERP

Waarom moet jy in die Bybel belangstel?

Die Bybel maak nie net daarop aanspraak dat dit ’n boek is wat oor God handel nie, maar ook dat dit ’n boek is wat van God kom. Wat kan jy daaruit leer?

VOORBLADONDERWERP

Hoe het ons hier gekom?

Genesis, die eerste boek in die Bybel, gee in ’n paar woorde ’n eenvoudige verduideliking van die oorsprong van die heelal. Wat kan ons nog uit Genesis leer?

VOORBLADONDERWERP

God reël om die mensdom te verlos

Hoe is die Messias betrokke by ’n belofte wat God aan Abraham gemaak het? Vind uit hoe God die mensdom van siekte, lyding en die dood sal bevry.

VOORBLADONDERWERP

“Ons het die Messias gevind”!

Baie mense glo dat Jesus die beloofde Messias is. Ander glo dit nie. Kyk wat die Bybel sê.

VOORBLADONDERWERP

Goeie nuus vir die hele mensdom

Hoe kan God se boodskap vir die mensdom, wat in die Bybel gevind word, jou nou en in die toekoms tot voordeel strek?

Hoe om ná ’n egskeiding voort te gaan met die lewe

Byna almal wat skei, vind dat die lewe daarna moeiliker is as wat hulle verwag het. Die praktiese raad in die Bybel kan jou help om die uitdagings van ’n egskeiding die hoof te bied.

KOM NADER AAN GOD

‘Jehovah het julle vryelik vergewe’

God vergewe berouvolle sondaars gewilliglik. Watter uitwerking moet dit hê op hoe ons ander behandel? Waarom is vergifnis so belangrik?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

“Baie mense het my gehaat”

Vind uit hoe Bybelstudie ’n gewelddadige man gehelp het om vredeliewend te word.

Watter uitwerking het kleur op jou?

Kleur kan ’n uitwerking op mense se emosies hê. Kyk na drie kleure en watter uitwerking dit op jou kan hê.

Antwoorde op Bybelvrae

Watter hoop is daar vir diegene wat gesterf het? Kan hulle weer lewe?

Nog aanlyn materiaal

Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?

Vind uit wat Jesus vir sy eerste dissipels gesê het om te doen.