Spring na inhoud

Fisiese en geestesgesondheid

Gesonde leefstyl

Die Bybel se beskouing van gesondheid

Leer wat die Bybel sê oor siekte en die behandeling daarvan.

Maniere om jou gesondheid te verbeter

Daar is vyf wenke wat jy vandag kan toepas wat jou gesondheid kan verbeter.

Siekte—Hoe om jou te beskerm

Jou liggaam veg elke dag teen onsigbare vyande wat moontlik dodelik kan wees.

Jou gesindheid maak ’n verskil!

Kan die Bybel se wysheid jou help om gelukkiger te wees?

Verbeter jou lewe – Emosionele gesondheid

Dit help ons wanneer ons leer om ons emosies te beheer.

Die pad van geluk—Lewe gesond en leer om nie op te gee nie

Kan ’n mens gelukkig wees al is jy ernstig siek?

Beskerm jouself teen valse inligting

Daar is baie valse nuus, nuusberigte en samesweringsteorieë, en dit kan selfs slegte gevolg vir jou hê.

Sewe wenke om kos veilig te hou en gesond te eet

Lewe is ’n geskenk, en ons wys dat ons dit waardeer deur na ons en ons gesin se gesondheid te kyk. Kom ons kyk hoe jy dit kan doen.

Hoe kan ek gewig verloor?

As jy gewig moet verloor, is dit dalk nie ’n goeie idee om ’n dieet te volg nie. Verander liewer jou leefstyl.

Jongmense praat oor ’n gesonde lewenstyl

Is dit vir jou moeilik om reg te eet en te oefen? In hierdie videogreep vertel jongmense wat hulle doen om gesond te bly.

Hoe kan ek goeie eetgewoontes hê?

Ongesonde jongmense word baie keer ongesonde grootmense. So, dit is goed dat jy nou al gesonde eetgewoontes het.

Verbeter jou lewe – Fisiese gesondheid

Bybelbeginsels moedig ons aan om na ons fisiese gesondheid om te sien.

Die stryd teen vetsug onder jongmense

Lees hoe iemand wat aan gemorskos verslaaf was, eenvoudige veranderinge aangebring het en sy eetgewoontes onder beheer gekry het.

Hoe om met waardigheid oud te word

Ses wenke uit die Bybel kan jou help om by nuwe omstandighede aan te pas.

Vars lug en sonskyn—Natuurlike “antibiotika”?

Die moderne wetenskap bevestig die akkuraatheid van waarnemings wat gedurende die 1800’s gemaak is.

Siekte

Hoe om ’n gesondheidsprobleem wat skielik opgekom het, te hanteer

Watter praktiese inligting in die Bybel kan jou help as jou gesondheid skielik agteruitgaan?

Kan die Bybel my help as ek aan ’n chroniese siekte ly?

Ja! Vind uit watter drie stappe jou kan help om ’n chroniese siekte te verduur.

Hoe om dié te help wat gesondheidsprobleme het

Om ’n vriend te ondersteun wat aan ’n verstandelike siekte ly, kan daardie persoon baie help.

Is die lewe die moeite werd wanneer jy ’n ernstige siekte het?

Vind uit wat party gehelp het toe hulle ’n ernstige siekte gehad het.

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 1)

Vier jongmense vertel wat hulle help om hulle gesondheidsprobleme te verduur en positief te bly.

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 2)

Lees ondervindinge van jongmense wat geleer het om ernstige gesondheidsprobleme te verduur en nietemin ’n positiewe gesindheid te behou.

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 3)

Die ondervindinge van drie jongmense kan jou leer hoe om te volhard.

“Ek weier om oor my siekte te tob”

Wat gee Elisa die krag om die pyn van ’n chroniese siekte te verduur en soms selfs van haar siekte te vergeet?

Gestremdheid

Ek vind krag in my swakheid

’n Vrou wat aan ’n rolstoel gekluister is, ontvang weens haar geloof “krag wat bo die normale is”.

Die lewe as ’n blinde persoon

Ontwikkel blinde mense werklik skerper sintuie van gehoor, reuk en aanraking?

Jairo se oë—Sy manier om God te dien

Hoewel Jairo aan die ernstigste vorm van serebrale verlamming ly, ly hy ’n gelukkige en sinvolle lewe.

Om God te dien, is vir hom soos medisyne!

Onesmus is met osteogenesis imperfecta, of brosbeensiekte, gebore. Hoe het God se beloftes in die Bybel hom aangemoedig?

Doof en blind met ’n doel in die lewe

James Ryan, een van Jehovah se Getuies, is doof gebore en het later blind geword. Hoe het hy ’n ware doel in die lewe gevind?

Bybel in braille – “Ek sal verlore wees daarsonder”

Luister na die ondervinding van ’n blinde man wat baat gevind het by die Bybel in braille.

Jehovah het my meer gegee as wat ek verdien

Félix Alarcón het ’n ware doel in die lewe gevind nadat hy in ’n motorfietsongeluk van die nek af verlam is.

Ek het hoop gevind toe ek dit die nodigste gehad het

Op 20-jarige ouderdom het Miklós Aleksza verlam geraak weens ’n tragiese ongeluk. Hoe het die Bybel hom gehelp om ware hoop op ’n beter toekoms te vind?

Versorging

Wat sê die Bybel oor die versorging van bejaarde ouers?

Die Bybel gee voorbeelde van mans en vrouens wat dit gedoen het. Dit gee ook praktiese raad vir mense wat bejaardes versorg.

As jy ’n gestremde kind het

Kyk na drie uitdagings waarvoor jy moontlik te staan sal kom en hoe die wysheid in die Bybel kan help.

Sê nou my ouer is siek?

Jy is nie die enigste jongmens wat in hierdie situasie is nie. Vind uit wat twee ander jongmense gehelp het om dit te hanteer.

Wanneer ’n geliefde terminaal siek is

Wat kan familielede doen om ’n geliefde wat terminaal siek is, te vertroos en te versorg? Hoe kan versorgers die verskillende emosies verwerk wat hulle dalk sal voel terwyl hulle vir die persoon sorg?

Wanneer ’n huweliksmaat spesiale behoeftes het

Kyk na drie voorstelle wat huwelike kan help wanneer een huweliksmaat chronies siek is.

Siektes en mediese toestande

Wat jy kan doen wanneer ’n virus uitbreek

Wat kan jou fisies, emosioneel en geestelik help wanneer ’n virus uitbreek?

Wat jy omtrent geestesversteurings moet weet

Nege stappe kan jou help om met ’n geestesversteuring saam te lewe.

Bloedarmoede – Oorsake, simptome en behandelings

Wat is bloedarmoede? Kan dit gekeer of genees word?

Diabetes—Kan jy die gevaar verminder om dit te kry?

Tot 90 persent van diegene wat prediabetes het, weet nie dat hulle dit het nie.

Wat jy moet weet omtrent epilepsie

Ondersoek ’n paar feite omtrent hierdie versteuring wat dikwels misverstaan word.

Tandvleissiekte—Loop jy gevaar om dit te kry?

Tandvleissiekte is een van die algemeenste mondsiektes in die wêreld. Waardeur word dit veroorsaak? Hoe weet jy of jy dit het? En hoe kan jy die gevaar om tandvleissiekte te kry, verminder?

Wat jy moet weet omtrent malaria

Jy kan jouself beskerm as jy in ’n malariagebied woon of beplan om een te besoek.

Bied die uitdagings van menopouse die hoof

Hoe beter jy en jou geliefdes menopouse verstaan, hoe beter toegerus sal julle wees om die uitdagings wat daarmee gepaardgaan, die hoof te bied.

Depressie

Depressie—Hoe om dit te behandel

Lees omtrent ’n paar vorme van behandeling en algemene probleme wat depressielyers ondervind.

Wat sê die Bybel oor depressie?

Vind uit waarom mense aan depressie ly en hoe die Bybel jou kan help om negatiewe gevoelens te verwerk.

Waarom voortgaan?

Wat kan veroorsaak dat iemand die dood as ’n vriend beskou?

Wanneer die lewe ondraaglik lyk

Al is die lewe soms moeilik, is dit nog steeds die moeite werd.

Depressie onder tieners—Waarom? Wat kan help?

Vind uit wat die tekens, simptome en moontlike oorsake is. Leer hoe ouers en ander kan help.

Wat kan ek doen om nie so negatief te wees nie?

Jy kan leer hoe om positief te wees deur die volgende wenke toe te pas.

Verstandelike gesondheidsprobleme onder tieners al hoe erger – Wat sê die Bybel?

Die Bybel gee praktiese hulp vir tieners wat ernstige verstandelike gesondheidsprobleme het.

Waarom sny ek myself?

Selfbesering is ’n probleem vir baie jongmense. Hoe kan jy hulp kry as jy hierdie gewoonte het?

Depressie—Wat kan ek doen?

Hierdie artikel bespreek wat jy kan doen om beter te voel.

Kan die Bybel my help as ek terneergedruk is?

Daar is drie dinge wat God mildelik voorsien om terneergedrukte mense te help.

Hoe kan die Bybel my help as ek daaraan dink om selfmoord te pleeg?

Watter praktiese raad gee die Bybel vir iemand wat wil sterf?

Angs en stres

Hoe om jou bekommernisse te beheer

Watter praktiese wenke en Bybelverse kan jou help dat jy jou nie so baie bekommer nie?

Mans wat angstig is – Hoe die Bybel kan help

Angstigheid is ’n probleem wat al hoe erger word in hierdie swaar tye. Kan die Bybel jou help as jy angstig is?

Hoe om afsondering te hanteer

Wanneer jy afgesonder voel, lyk dit dalk onmoontlik om hoop, geluk en tevredenheid te kry. Maar dit is nie.

Hoe om pandemie-uitputting te hanteer

As ons nie versigtig is nie, kan ons stadig maar seker die motivering verloor om veiligheidsmaatreëls vir COVID te volg.

Hoe om stres te hanteer

Kyk na ’n paar wenke wat jou kan help om stres beter te hanteer of selfs te verminder.

Wat kan ek omtrent angstigheid doen?

Ses wenke wat jou kan help sodat angstigheid jou kan bevoordeel in plaas van benadeel.

Kan die Bybel jou help om stres te hanteer?

Stres is deel van die lewe. Sal dinge ooit beter word?

Wat die Bybel oor angstigheid sê

Die regte soort angstigheid kan voordelig wees; die verkeerde soort kan nadelig wees. Hoe kan jy dit die hoof bied?

Stres—Hoe om dit te beheer

Kyk na vier algemene oorsake van stres sowel as praktiese wenke uit die Bybel wat jou kan help om stres te beheer.

Die uitdaging: Oorweldigende eise

As jy probeer om alles te doen, sal jy dalk op die ou end niks kan doen nie. Hoe kan jy jou stres verminder?

Hoe kan ek uitbranding voorkom?

Wat veroorsaak hierdie toestand? Is jy op die punt om dit te kry? Wat kan jy hieroor doen?

As jou tienerdogter gestres is

Baie tienermeisies voel oorweldig deur die veranderinge wat hulle ervaar. Hoe kan ouers hulle help om die stres te hanteer?

Hoe kan jy stres hanteer?

Vind meer uit oor groot stresfaktore en wat jy kan doen om dit te hanteer.

Is ek ’n perfeksionis?

Wat is die verskil tussen om jou bes te doen en om ’n onmoontlike doelwit te bereik?

Hoe om verandering te hanteer

Verandering is onvermydelik. Kyk wat party gedoen het om dit suksesvol te hanteer.

Gevoelens van onsekerheid​—⁠Hoe jy dit kan oorkom

Drie stappe wat jou kan help om gevoelens van onsekerheid te oorkom.

Mediese sorg

Mag ’n Christen mediese behandeling aanvaar?

Is ons keuse van mediese behandeling vir God belangrik?

Wanneer ’n geliefde siek is

Mediese afsprake en om in die hospitaal te bly, kan senutergend wees. Hoe kan jy ’n vriend of ’n familielid help om die beste van ’n moeilike situasie te maak?

Mediese alternatiewe vir bloedoortappings

Lees hoe vooraanstaande deskundiges uit meer as 40 lande op inligting oor mediese alternatiewe vir bloedoortappings gereageer het.

Bloedoortappings—Wat dokters nou sê

Jehovah se Getuies word gekritiseer omdat hulle weier om bloedoortappings te aanvaar. Hoe beskou party in die mediese gemeenskap ons standpunt oor bloed?

Getuiepasiënte doen beter omdat hulle bloedoortappings weier

Berigte toon dat pasiënte wat bloedoortappings weier, ’n beter oorlewingsyfer het en korter in die hospitaal bly.