Broadcasting-liedjies

Geniet ’n versameling liedjies oor ons waardering en liefde vir ons geestelike erfenis.

Die beste lewe ooit

Dit gee ons die beste gevoel ooit wanneer ons ander help en aanmoedig.

Ek wil my bes vir u gee

Gee vir God jou bes terwyl jy nog jonk is.

Nou is die tyd

Die pioniergees spoor ons aan om goedhartig teenoor ons bure te wees.

Kom terug na my

God se heilige gees kan jou help om na hom terug te keer.

Byeenkomste maak ons gelukkig

Wanneer ons ’n byeenkoms bywoon, voel ons die eenheid en die liefde van ons broers en susters wêreldwyd.

Ek dink aan ’n tyd

’n Nuwe dag wag vir ons en is net om die draai.

Bly net by

Bly by Jehovah se organisasie!

Seëninge as jy oorkom en help

Watter seëninge sal jy geniet wanneer jy ’n nuwe taal leer?

Dankie Jehovah

Deur middel van sy heilige gees help Jehovah ons om te volhard in moeilike tye. Dit beweeg ons om met waardering vir hom te sing.

Ek bou my toekoms met Jehovah

Neem goeie besluite en maak Jehovah se hart bly.

Keuses

Dit sal verstandig wees om te dink aan watter uitwerking ons keuses sal hê op ons persoonlike lewe, ons bediening en ander mense.

Vergewe mekaar

Soek na geleenthede in jou lewe om Jehovah na te volg en ander te vergewe.

Net om die draai

As ons uitsien na die toekomstige Paradys, kan dit ons help om te volhard.

Geloof maak als moontlik

Ons moet hard werk om sterk geloof op te bou, maar Jehovah sal ons beloon as ons dit doen.

U herinneringe lei my

Kom ons wys deur wat ons sê en doen, dat ons regtig Jehovah se herinneringe liefhet.

Ek kan weer opstaan

Kyk hoe iemand wat Jehovah voorheen ywerig gedien het, krag kry om weer terug te gaan na ’n liefdevolle gemeente.

Ons staan voor u verstom

Waardeer jou voorreg om saam met Jehovah te werk!

Kosbare dogter

’n Pa kyk hoe sy dogter grootword en sien hoe sy die waarheid haar eie maak.

Kom ons spring in

As knegte van Jehovah maak dit ons baie bly wanneer ons meer in die bediening kan doen.

Kyk na my

Geniet elke oomblik wat jy saam met jou broers en susters is.

Ek sien u wonders

Jehovah se skepping verstom ons en beweeg ons om vir hom te sing.

Stel belangrike dinge eerste

Ons moet ons tyd goed gebruik. Besluit wat’s belangrik. Bid, studeer, bly na aan Jehovah.

Verlief op jou

As Jehovah God deel is van jou huwelik sal dit sterk wees!

Ek vertrou op u

As ons God se Woord lees en daaroor nadink kan dit ons help om die storms van die lewe te oorleef.

Ek maak ’n verandering

Is jy beweeg om ’n verandering in jou bediening te maak?

Nooit alleen nie

As ons Jehovah het, is ons nooit alleen nie!

Behoort aan mekaar

Jehovah se volk help mekaar wanneer slegte dinge gebeur. Hulle is daar vir mekaar wanneer niemand anders in die wêreld daar is nie.

Moenie vrees nie

Wanneer die lewe moeilik raak, moet ons onthou ons is nooit alleen nie.

Op soek

Mense wat God en sy voorneme regtig wil leer ken, sal dit regkry as hulle moeite doen om na hom te soek.

Ware vriende

Waar kry ons ware vriende?

Jy kan my vertrou

Ons kan in goeie en slegte tye op ware vriende staatmaak.

Met Jehovah is ons een

Al lewe ons in ’n goddelose wêreld, het ons ’n liefdevolle en verenigde broederskap.

Maak my moedig

Jehovah kan ons die moed gee om enige beproewing te verduur.

Ek sal altyd my beste gee

Jehovah verdien waarlik ons heelhartige toegewydheid en diens.

Elke dag het sy eie probleme

Ons kan vrede en geluk vind ten spyte van ons probleme.

Wees sterk, bly getrou

’n Pragtige liedjie wat ons help om te volhard.

Dankbaar vir God se skepping

Maak tyd om oor Jehovah se skepping na te dink en sê dan vir hom dankie deur middel van gebed.

Ons is jou familie

Waar ons ook al is, ons is deel van Jehovah se familie.

“Stry die goeie stryd van die geloof”

Ten spyte van die feit dat ons sukkel en probleme het, kan ons getrou aan Jehovah bly.

Jehovah is altyd aan ons sy

Jehovah is altyd daar om ons hand vas te hou.

In die nuwe wêreld

Die dinge wat ons in ons verstand sien, kan ’n uitwerking hê op hoe ons dink. Hierdie liedjie help ons om op die nuwe wêreld te fokus.

Ek gee myself aan u

Ons liefde vir Jehovah motiveer ons om te vorder tot toewyding en doop.

Liefde faal nooit

Liefde van Jehovah faal nooit. Dit bring ons vreugde en vertroosting.

Rol dit op Hom

Hou aan om op Jehovah te vertrou om jou te vertroos en krag te gee wanneer jy depressief voel.

Net soos ’n kind

Hoe kan ons soos ’n kind wees in die manier waarop ons liefde bewys?

Wees jy ook oortuig

Ons kan daarvan oortuig wees dat Jehovah vir ons lief is, maak nie saak watter moeilike tye ons deurmaak nie.

Vergewe vryelik

Het iemand jou seergemaak? Is dit vir jou moeilik om dit net te laat gaan? Vind uit hoe jy vryelik kan vergewe.

Hardloop om te wen

Maak wyse besluite sodat jy die wedloop om die lewe kan hardloop en wen.

Ons sal nou aanhou

Sterk geloof word gebou van goeie gehalte boumateriaal.

Jy is die een

Vind vreugde in Jehovah se geskenk van die huwelik.

Beskerm jou verstand

Met Jehovah se hulp, kan ons aanhou om gedagtes wat ons angstig maak, weg te druk.

“Wees altyd bly”

’n Vrolike liedjie kan ons herinner aan al die redes wat ons het om bly te wees.

Ons is een!

Al gaan ons deur toetse en moeilike tye, bly ons een en kan niks ons skei nie.

Gebruik jou krag vir Jehovah God

As jy jou krag vir Jehovah gebruik, maak jy sy hart bly en dit lei tot sukses.

Vir ewig ons vreugde

Jehovah is en sal altyd ons ware Bron van vreugde wees.

Jy sal sien

Wees bly oor die hoop van ’n nuwe wêreld

Maak tyd vir Jehovah

Geniet die beste lewe moontlik deur altyd tyd te maak vir Jehovah

Oë van geloof

Dink aan die wonderlike toekoms wat God vir die mens in gedagte het.

Jehovah se familie

Daar is nog steeds mense in hierdie wêreld wat na die waarheid soek. Hierdie video sal jou aanmoedig om aan te hou soek na sagmoedige mense.

Saam is ons sterk

Met ons broers en susters en Jehovah se hulp, kan ons enige toets deurmaak.

Na wie toe sal ek weggaan?

Kyk na ’n kneg wat na die herder se stem luister en hom sy lewe lank getrou dien.

Weer vriende

Sit enige probleme agter jou en wees weer vriende!

Leer as jy val

As jy uit ’n fout leer, sal jy sterker wees as voorheen.

Leef vir vir ewig

Ons kan nou en in die toekoms ’n gelukkige en betekenisvolle lewe hê.

Daar sal vrede wees! (Byeenkomsliedjie vir 2022)

Kyk verby jou probleme na ware vrede wat God belowe.

Kom nader aan my

God stel baie belang in almal wat nader aan hom wil kom, maak nie saak wat hulle agtergrond is nie.

“Dit sal nie laat wees nie!” (Byeenkomsliedjie vir 2023)

Volg getroue knegte na terwyl jy geduldig op Jehovah wag.

“Twee muntstukkies”

Jehovah waardeer alles wat jy gee, maak nie saak hoe groot of klein nie.

Hy ken ons

Jehovah ken elkeen van ons en verstaan ons diepste gevoelens.

Met een hart saam sing

Ons geniet die vrede wat ons kry om Jehovah te dien.

Ons sal nooit terughou nie

Vertrou op Jehovah en preek al is jy bang.

“Goeie nuus”! (Byeenkomsliedjie vir 2024)

Vanaf die eerste eeu tot in ons dag het mense met vreugde die goeie nuus verkondig. Hierdie werk is baie groter as enige een van ons. Dit word deur Jesus self gerig en deur die engele ondersteun.