Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Stel belangrike dinge eerste

Stel belangrike dinge eerste

Laai af:

  1. 1. Elke dag is daar keuses wat ons moet maak.

    Wat doen ons met ons tyd en hoe maak dit saak?

    Ons kan met vriende lag en lekker ontspan,

    maar daar is soveel meer waaroor die lewe moet gaan.

    (REFREIN)

    Ons moet ons tyd goed gebruik. Besluit wat’s belangrik.

    Bid, studeer, bly na aan Jehovah.

    Hy’s jou beste vriend, stel hom altyd eerste.

    Raak nou ontslae van laste wat pla.

    Dink aan die toekoms en sien jouself daar.

    Laat alles wat belangrik is, heel eerste kom.

  2. 2. Soms is die geld so min, die druk so groot.

    Ons kan fokus verloor. Dit toets ons geloof.

    Ons gesin moet ook ons aandag kry

    sodat hulle kan groei en geest’lik sterk kan bly.