Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Rol dit op Hom

Rol dit op Hom

Laai af:

  1. 1. Toe ek bel, kon ek hoor

    jy’t jou moed en krag verloor.

    Maar daar’s hoop, want onthou:

    God is só lief vir jou.

    (BRUG)

    En hy is daar.

    As jy breek sal hy jou dra.

    (REFREIN)

    Gee als wat swaar is oor aan God.

    Glo en laat gaan; rol dit op hom.

    Hy voel jou pyn as jy bid.

    Hy’s met jou, hy hoor elke woord.

    Jy kan deur alles kom.

    Rol dit op hom. Rol dit op hom. Rol dit op hom.

  2. 2. Kyk en sien hoe jou pyn

    in die paradys verdwyn.

    Daar sal net liefde wees,

    nie meer trane, angs of vrees.

    (BRUG)

    So hou net vas.

    God sal ons help om te volhard.

    Ja,

    (REFREIN)

    gee als wat swaar is oor aan God.

    Glo en laat gaan; rol dit op hom.

    Hy voel ons pyn as ons bid.

    Hy’s met ons, hy hoor elke woord.

    Ons kan deur alles kom.

    Rol dit op hom. Rol dit op hom. Rol dit op hom.

    (REFREIN)

    Gee als wat swaar is oor aan God.

    Glo en laat gaan; rol dit op hom.

    Hy voel ons pyn as ons bid.

    Hy’s met ons, hy hoor elke woord.

    Ons sal deur alles kom.

    Rol dit op hom. Rol dit op hom. Rol dit op hom.

    Rol dit op hom. Rol dit op hom.