Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Byeenkomste maak ons gelukkig

Byeenkomste maak ons gelukkig

Laai af:

  1. 1. Ek staan hier by jou nog voor die musiek speel.

    Ons voel die liefde, dit brand so helder.

    Al is die wêreld so wreed en verdeeld,

    geniet ons vrede, ware vrede.

    (REFREIN)

    Ons is almal ’n familie, broers en susters en meer.

    En ek’s lief vir jou, al sien ek jou die eerste keer.

  2. 2. ’n See van mense is oral om my. Die skares stroom in.

    En hierdie pragtige see van gesigte

    is my familie, my vriende.

    Ons vreugde, eenheid en liefde vir mekaar

    maak my hart so bly!

    Ek voel so dankbaar, so opgewonde.

    Die blye trane kan ek nie keer.

    (REFREIN)

    Ons is almal ’n familie, broers en susters en meer.

    En ek’s lief vir jou, al sien ek jou die eerste keer.

    Ons is almal ’n familie, broers en susters en meer.

    En ek’s lief vir jou, al sien ek jou die eerste keer.

    (OORGANG)

    Gee my jou hand.

    Ons is saam in hierdie stryd.

    Ons help mekaar

    om te volhard tot in die Paradys.