Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Nou is die tyd

Nou is die tyd

Laai af:

  1. 1. Tyd stap aan en dit word duideliker,

    hier’s die donker tekens nou.

    Ons weet dis ’n tyd van dringendheid,

    want die einde kom nou gou.

    Ons gebruik elke geleentheid om

    God se naam bekend te maak.

    En die Koninkryk se seëninge

    is die nuus wat harte raak.

    (REFREIN)

    Nou is die tyd

    om yw’rig te preek,

    nie op te gee, stil te bly in vrees.

    En nou is die tyd

    om alles te gee,

    want die laaste dae is hier.

  2. 2. Ons is besig met ’n reddingswerk

    wat nie weer gedoen sal word.

    Daarom doen ons almal wat ons kan

    en leer mense van ons God.

    In die toekoms sal ons t’rug kan kyk

    na die tyd waarin ons leef.

    Ons sal weet ons God Jehovah

    het ons pogings nooit vergeet.

    (REFREIN)

    Nou is die tyd

    om yw’rig te preek,

    nie op te gee, stil te bly in vrees.

    En nou is die tyd

    om alles te gee,

    want die laaste dae is hier.

    (OORGANG)

    Met ons vriende wat nou om ons is,

    hardloop ons met sekerheid.

    En as ons weer kyk dan kom ons

    by die nuwe wêreld uit.

    (REFREIN)

    Nou is die tyd

    om yw’rig te preek,

    nie op te gee, stil te bly in vrees.

    En nou is die tyd

    om alles te gee,

    want die laaste dae is hier.