Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Dankie Jehovah

Dankie Jehovah

Laai af:

  1. 1. Soms raak als te veel.

    Probleme word net meer.

    Dankie Jehovah

    dat u my ondersteun.

  2. 2. Vrese groot en klein

    laat u als verdwyn.

    Dankie Jehovah,

    u streel ook my pyn.

  3. 3. Ek hoef ook niks te vrees nie, want u’s altyd daar.

    U liefde en beskerming, dit

    gee my die krag en moed om aan te gaan,

  4. 4. om vrede weer te kry

    en kalm te bly.

    Dankie Jehovah,

    u staan aan my sy.

  5. 5. Al u liefde laat my veilig voel.

    Dankie Jehovah vir alles wat u doen.